
Senwes Groep Hoof Uitvoerende Beampte: Francois Strydom
Loading player...
Francois Strydom, Hoof Uitvoerende Beampte, Senwes Groep vertel oor die onlangse Suidwes-transaksie, impak van die koronaviruspandemie en hoe Senwes produsente ondersteun in hul voorbereiding vir die plantseisoen.