
VS-boer praat oor soutproduksie op sy plaas
Loading player...
Het jy al ooit gewonder hoe sout geproduseer en verwerk word? Soutproduksie is net een van die baie interessante landbou-opsies wat mense kan aanpak. In hierdie insetsel gesels OFM-nuus se Cathy Dlodlo met ‘n soutboer, Solomon Thebeagea, van die plaas Skoppan in die Vrystaat, oor soutproduksie op sy plaas...