
Afgri Landbou-maatskappy se grensverskuiwende swart-ekonomiese bemagtigingsprogram Segment 01
Loading player...
Ek dink in Suid-Afrika is dit ’n realiteit dat jy moet verstaan dat swartbemagtiging is een van die goed wat jy moet regkry, en hoe gouer jy dit regkry hoe beter - Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri