
Graanbedryf se rol in SA landbou en die land as geheel Segment 36
Loading player...
Die graanbedryf is nou baie gemeganiseerd, ons is nie grote werksverskaffers nie en ek dink soos die tegnologie ontwikkel, is ons eintlik besig om minder werk te verskaf – Jannie de Villiers – uitvoerende hoof, Graan SA