
Agri sektor verduidelik die jongste stand van sake met grondhervorming en swart ekonomiese bemagtiging Segment 01
Loading player...
Ons moet slaag, ons mag nie nog ’n geleentheid mis om op ’n sinvolle, ekonomies verantwoordbare basis Suid-Afrika voorentoe te neem nie - Japie Grobler, voorsitter van die Agrisektor-eenheidsforum ASUF