
Kommer oor sekere van die bepalings van die nuwe Onteieningswetsontwerp Segment 01
Loading player...
Mens moet net eerstens weer onthou daar moet ’n onteieningswet wees, maar hy moet billik en regverdig wees en hy moet veral eiendomsregte beskerm, want dit help nie ons verwater eiendomsregte ook met onteieningswetgewing nie - Dr. John Purchase, uitvoerende hoof AgBiz