
Nashinge sê hy's reg vir amp as amptelike opposisie-leier
Loading player...
Die IPC se voormalige segsman, Imms Nashinge, is deur die party aangewys as die leier van die amptelike opposisie in die parlement. Die belangrike amp kom met groot verantwoordelikhede en ook aansienlike voordele. Nashinge het na die aankondiging hom so uitgespreek.