#ALT-Fokus Met Venita – Carla Franco, Donderdag 6 Maart

Loading player...
Hierdie week op #ALT-Fokus gesels Venita met Carla Franco as deel van Wêreldgehoordag. Carla deel haar liefde vir musiek en die struikelblokke wat sy moes oorkom om haar droom te kan uitleef. As ‘n groot aktivis vir vroue in die industrie, vier sy hul talent en het ‘n spesiale boodskap vir haar luisteraars oor hoe ons hierdie ongelooflike kunstenaars kan ondersteun.
6 Mar English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

Weeksdae Vibes #GROOTBiddag – Edoha Burger – 24 April

Weeksdae Vibes #GROOTBiddag – Edohan Burger – 24 April Venita en Elrica Smith gesels met Edohan Burger gedurende GROOTfm 90.5 se GROOT Biddag oor Verslawing en hoe jy kan terug draai na jou geloof om jou deur die donkerte te help.
24 Apr 35 min

Weeksdae Vibes x Lynette Beer

Hantering van ’n Moeilike Werkgewer – Hoe om professioneel te bly terwyl jy ’n uitdagende werksverhouding bestuur.
9 Apr 4 min

Country Vibes Spotlight - Post Malone - 8 April

Hierdie week in die Country Vibes kollig vertel Venita die storie van hoe Post Malone, 'n bekend Rap kunstenaar, in 2024 besluit het om die country genre aan te pak en sy eerste country album genaamd F-1 Trillion uitgereik het.
8 Apr 8 min