Weeksdae Vibes #GROOTBiddag – Edohan Burger – 24 April Venita en Elrica Smith gesels met Edohan Burger gedurende GROOTfm 90.5 se GROOT Biddag oor Verslawing en hoe jy kan terug draai na jou geloof om jou deur die donkerte te help.
Weeksdae Vibes #GROOTBiddag – Christiaan Lubbe – 24 April (19h00-20h00) Venita en Elrica Smith gesels met Christiaan Lubbe gedurende GROOTfm 90.5 se GROOT Biddag oor die jeug en die wêreld se verwagtinge vs God se verwagtinge.
Hierdie week in die Country Vibes kollig vertel Venita die storie van hoe Post Malone, 'n bekend Rap kunstenaar, in 2024 besluit het om die country genre aan te pak en sy eerste country album genaamd F-1 Trillion uitgereik het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.