
Verklaring van Suid-Afrikaanse Christenleiers
Loading player...
Jannie Pelser en gaste, Prof. Cobus van Wyngaard, Ds. Muller Oosthuizen en Prof. Sharlene Swartz, gesels vandag oor die verklaring van wit Suid-Afrikaanse Christenleiers oor die onlangse aksies deur die Regering van die Verenigde State van Amerika