Kry 'n Goddelike perspektief oor wêreldse kwessies. Perspektief is ‘n aktualiteits program op Radiokansel 657AM, dit neem besprekingspunte verder deur daarna te kyk deur die lens van die Skrif.
Weekly
Afrikaans South AfricaChristianity · NewsAuthored by Jannie Pelser
Ons leef in 'n globale wêreld waar verwikkelinge in een deel van die wêreld na alle waarskynlikheid een of ander impak op ons in Suid-Afrika, en ook ander wêrelddele sal hê. Vandag help drie politieke wetenskaplikes: Prof. Theo Venter, Prof. Andre Duvenhage en Jaco Kleynhans, ons om die belangriker verwikkelinge…
Dit is inderdaad 'n nuwe jaar en soos met 'n balansstaat vra Jannie Pelser en gaste, Proff. Andre Duvenhage, Theo Venter en Dirk Kotze, die vraag vandag: wat het "ons" (Suid-Afrika, besluitnemers) om mee te werk? Die vraag "waaraan het "ons" 'n dringende behoefte, in so 'n mate dat dit…
In vandag se program gesels Jannie Pelser met Prof, Theo Venter, Gert van der Westhuizen, Prof Anthoni van Nieuwkerk en Paul Sauer oor 'n klompie sakies onder andere: Donald Trump wil Hamas 'n opstopper gee Mnr Ramaphosa nooi Mnr Trump vir 'n potjie golf Mnr Ramaphosa skuif die stoele op…
Jannie Pelser gesels met Dr Pieter Groenewald en Prof Theo Venter en Herman Pretorius oor die kwessie van onwettige myners in Stilfontein, die Zama Zamas en die uitspraak oor spaza winkeltjies van Pres. Ramaphosa
Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof Andre Duvenhage, Gert van der Westhuizen en Jaco Kleynhans oor wat tans in Amerika aan die gang is rondom Donald Trump se verkiesing.
Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Theo Venter, Prof Andre Duvenhage en Prof Hein Willemse oor die "1ste grootste toets vir die RNE" in terme van die termynbegrotingsraamwerk.
Jannie Pelser tesame met Prof Pieter Duvenhage, Prof Andre Duvenhage en Prof Jannie Rossouw bring perspektief oor die konflik wat tans in internasionale politiek heers
Jannie gesels vanoggend met Antonie van Niekerk, Prof Abel Esterhuyse en Jaco Kleynhans oor die kwessie van globale konflik, 'n moontlike 3de wêreld oorlog en die rol wat Suid-Afrika daarin kan speel
Jannie Pelser gesels vanoggend met Prof. Dirk Kotzee, Prof. Antonie van Niekerk en Prof Andre Duvenhage oor die 79ste Verenigde Nasies vergadering wat tans in New York plaasvind
Jannie Pelser gesels saam met Dr. Oscar van Heerden, Paul Sauer en Dr. Johane van der Merwe oor die Bela Wet en die invloed daarvan op Suid Afrika se onderwys
Dr Nioma Venter, ds Carel Jansen en prof. Wim Dreyer gesels oor die stand van die kerk midde gereelde kritiek vanuit verskeie oorde.
4 Sep 2024
54 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
PreferencesAccept all
×
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.