Vier dinge vooraf

Loading player...
Wanneer ek skryf, nadink oor hoe, terwyl ek skryf, neem ek heeltyd besluite. Besluite wat afhang van vier dinge wat ek moet weet voor ek begin. Hierdie insetsel deur Jana Luther is geskep in opdrag van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in aanloop tot POORT 2025, ’n kompetisie wat daarop gemik is om skeppende talent by hoërskoolleerders te ontdek en aan te moedig.
7 Feb Afrikaans South Africa Language Learning · Education

Other recent episodes

Metafoor

’n Voorbeeld. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en in die jeugprogram Kompas op RSG uitgesaai in aanloop tot POORT 2025, 'n kompetisie wat daarop gemik is om skeppende talent onder hoërskoolleerders te ontdek en aan te moedig. (Fred Pheiffer)
21 Feb 3 min

Skryfstyl

Wanneer ek weet vir wie ek gaan skryf, hoekom, oor watter onderwerp en in watter vorm. Dan kan ek my pen optel, my rekenaar of tablet aanskakel, en begin. Nou moet ek nadink, werk, aan my styl. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en…
21 Feb 4 min

Druppeltjies en titseltjies

Oor lukrake meeteenhede, informele maniere van afmeet, wei Jana Luther in dié aflewering uit: oor brokkies en flenters, flirtsies en flertsies, doppies, skeutjies, katspoegies, en meer.
9 Feb 12 min

Die kontras

Deur Fred Pheiffer verduidelik aan die hand van Lynthia Julius se gedig "Die intellektualisme van goed" uit haar bekroonde bundel Uit die Kroes. Hierdie insetsel is geskep in opdrag van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns en in die jeugprogram Kompas op RSG uitgesaai in aanloop tot POORT 2025,…
6 Feb 2 min

Taalverskeidenheid

Geen natuurlike taal klink en lyk altyd en oral dieselfde nie. ’n Lewende taal het ’n lewe van sy eie, en ’n lewende taal sonder verskeidenheid is kleurloos en op pad om ’n dooie taal te word. Die woorde wat ons kies, die idiomatiese uitdrukkings en beeldspraak wat ons gebruik,…
5 Feb 10 min