Sal jy 'n slegte gewoonte opgee omdat jou eggenoot besluit om 'n skoon bladsy om te blaai?
Loading player...
Dr Angie Vorster gesels meer oor wat is jou rol wanneer jou eggenoot besluit om 'n nuwe uitdaging aan te pak en so ook wat word van jou verwag met betrekking tot slegte gewoontes wanneer hulle besluit om 'n nuwe "gesonde" bladsy om te slaan.