OFM The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show

The Good Morning Breakfast show, featuring Shandor Potgieter, Margaret Whitfield, Nadine Blom and John Walland - weekdays, 06:00- 09:00.
Daily English South Africa Entertainment News · Music Interviews
3,656 Episodes
1 – 20

Tips on surviving Januworry

Following your suggestions, tips and tricks, the team brought a few of their own suggestions on surviving Januworry
9 Jan 1AM 6 min

New Year...New words for old things!

Why do we keep on using the same words for the same things, why not use a few new words or descriptions when it comes to old familiar things...Should we keep on calling a Peacock a Peacock or should we refer to it as a DISCO CHICKEN? Well recently a…
8 Jan 1AM 5 min

Ard Matthews "Ek is eintlik baie afrikaans"

Vir die eerste keer in 'n 28 jaar loopbaan het Ard Matthews besluit om 'n afrikaans liedjie uit te reik, en boonop saam met die liefde van sy lewe, Tanya van Graan. Ard spot dat hy 'n Afrikaanse pa het, so hy is eintlik baie Afrikaans en nou het hy…
27 Nov 2024 1AM 6 min

Brendan Peyper "Ek wens ons kan eerder net oor die musiek praat"

Brendan Peyper is in die kollig vir talle redes, maar meer onlangs is dit nie net as gevolg van sy musiek nie. Persone het onlangs aantuigings gemaak dat Brendan die oorsaak is van huwelike wat verbrokkel het en dat hy met getroude vrouens verhoudings aangeknoop het. Brendan spreek die saak…
22 Nov 2024 1AM 10 min

#OFMPinkTober 2024 samel meer as R1-miljoen in vir KANSA!

OFM, die Klank van Jou Lewe, kondig met trots aan deur die goedhartigheid van luisteraars en gemeenskappe dwarsoor Sentraal Suid-Afrika het die #PinkTober-veldtog ’n verstommende R1 018 000 ingesamel ten bate van die Kankervereniging van Suid-Afrika. Die hele Oktober lank het OFM sy verbintenis tot borskankerbewustheid versterk met ’n reeks…
12 Nov 2024 1AM 13 min

Reinette Enslin "Jy kan enige groente lekker maak"

Soos die seisoen verander moet ons seker maak ons neem gesonde, voedsame kos in, sodat ons gesond kan bly en optimaal kan funksioneer. Olive Chef School stigter, Reinette Enslin help ons hoe om "baby marrows" opwindend te maak sodat ons ook seker is ons kinders trek nie hulle neuse op…
29 Oct 2024 2AM 7 min

Willem Botha "'n rooi lippie en blush gaan 'n lang pad"

Willem Botha deel meer oor sy begin dae waar hy weg gewys was by 7de Laan as gevolg van sy brei. Hy deel ook 'n paar wenke oor hoe jou voorkoms jou beter kan laat voel EN hy vertel hoe hy homself bevry het deur minder te fokus op sy…
24 Oct 2024 2AM 21 min

Riette Rademan "Jy kan gelukkiger wees as gevolg van jou diët"

Die einde van die jaar kruip nader en ons almal probeer kop bo water hou. Deur al die gejaag is ons nie meer attent op wat ons eet nie en dit beinvloed nie net ons fisiese voorkoms nie, maar ook ons emosionele welstand. Riette Rademan gee advies oor hoe ons…
22 Oct 2024 2AM 9 min
1 – 20