KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - 'n Vriend Nader as 'n Broer: Amina Juel, Ricardo Burnett en Andrea Pretorius Deel Getuieniss

Loading player...
In hierdie episode van #KOFFIDATE☕ op Woensdag 4 Desember, sal Amina Juel, Ricardo Burnett en Andrea Pretorius saamgesels oor die waarde van vriendskap en die ware Vriend wat ons nooit sal verlaat nie – JESUS! Die tema van die episode is geïnspireer deur Spreuke 18:24, wat sê dat 'n vriend wat nader is as 'n broer, 'n skat is. Die oggend sal gevul wees met lofprysing en aanbidding aan God, sowel as getuienisse oor JESUS, ons naaste Vriend. Dit gaan ‘n geseënde en inspirerende oggend wees!
4 Dec 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geen Wonderwerke in 'n Ongelooflike Atmosfeer

In hierdie episode van Koffiedate met Phillipine Morkel verken ons die tema: “Geen Wonderwerke in ‘n Ongelooflike en Ongesonde Atmosfeer.” Ons kyk na hoe ongeloof en ‘n gesonde geestelike atmosfeer ons keer om God se wonderwerke te ontvang. Deur die voorbeeld van Jesus se verwerping in sy tuisdorp Nasaret, bespreek…
5 Feb 1 hr 26 min