
KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geen Wonderwerke in 'n Ongelooflike Atmosfeer
Loading player...
In hierdie episode van Koffiedate met Phillipine Morkel verken ons die tema: “Geen Wonderwerke in ‘n Ongelooflike en Ongesonde Atmosfeer.” Ons kyk na hoe ongeloof en ‘n gesonde geestelike atmosfeer ons keer om God se wonderwerke te ontvang. Deur die voorbeeld van Jesus se verwerping in sy tuisdorp Nasaret, bespreek ons die belangrikheid van die regte ingesteldheid en omgewing om God se werk in ons lewens toe te laat. Tune in vir inspirasie, motivering en ’n herinnering om jou geloof te versterk!