KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Johnny Davids se Reis van Geloof, Musiek en Hoop

Loading player...
In hierdie inspirerende episode van #Koffidate, gesels bekroonde gospelsanger en skrywer Johnny Davids oor sy boek BOYTJIE en sy nuwe enkelsnit NUWE NAAM. Hy deel die storie van sy pad van 'n moeilike, hartseer verlede na 'n hoopvolle toekoms, en hoe hy sy geloof in God as riglyn gebruik het om oor te kom. Johnny bespreek ook die verskeie TV-platforms wat die Here moontlik gemaak het en wat hy deur hierdie platforms bereik het. 'n Episode vol inspirasie en hoop!
20 Nov 2024 Afrikaans South Africa Christianity

Other recent episodes

KOFFIEDATE MET PHILLIPINE - Geen Wonderwerke in 'n Ongelooflike Atmosfeer

In hierdie episode van Koffiedate met Phillipine Morkel verken ons die tema: “Geen Wonderwerke in ‘n Ongelooflike en Ongesonde Atmosfeer.” Ons kyk na hoe ongeloof en ‘n gesonde geestelike atmosfeer ons keer om God se wonderwerke te ontvang. Deur die voorbeeld van Jesus se verwerping in sy tuisdorp Nasaret, bespreek…
5 Feb 1 hr 26 min