Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het met Dr Theo Geyser van die InVia-Gemeente op Stellenbosch oor die waarde van Paasfees. Hy en sy gemeente het die Lent-lydingstyd met ‘n vas herdenk. #lent #Paasfees #KragVanDieKruis
Die Real Brekfis (06:00–09:00) met Neville D, Benescke en Francois het vanoggend met Lucille May gesels oor haar gebruik van Nagmaal. Sy neem dit al vir 13 jaar elke dag, en getuig van die kragtige vrug wat dit in haar lewe gebring het. #Nagmaal #Paasfees #KragVanDieKruis
SLAAP JY GENOEG? In die lig van Slaapbewusmakingsweek, het die Real Brekfis-span (Neville D, Benescke en Francois) met Dr Michael Mol gesels oor die belangrikheid van slaap. 7 ure van ononderbroke slaap is wat jou liggaam benodig vir gesonde breinfunksie.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.