Onderwysposte: Solidariteit waarsku oor afleggings

Loading player...
Johan Botha, hoof van die Solidariteit Onderwysernetwerk, sê indien onderwysers in Suid-Afrika in groot getalle afgelê sou word, sal die land ʼn nasionale krisis op hande hê
4 Oct 2024 Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

Koelbloedig | Geregtigheid nog in weegskaal ná ma se branddood

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni onder meer met Charlene Pretorius se seun, Jason Venter, oor wie sy ma was, wat hy oor die dag van haar dood en verhouding met die beskuldigde in die saak onthou en hoe geregtigheid vir hulle as familie lyk.
3 Apr 25 min

Koelbloedig | Die nagklubmoord op Daniël Botha

Vir dié episode van Koelbloedig gesels Mariska Nanni met die geliefdes van Daniël Botha (26) wat in 2018 so erg in ʼn nagklub aangerand is dat hy later breindood verklaar is. Tania Heyns, verslaggewer by Maroela Media, vertel ook meer oor wat alles in die hof gebeur het.
27 Mar 21 min

Klagte oor opdrag vir slegs Engels-verklarings by Noord-Kaapse polisie

Dit is duidelik dat die polisie óf nie bewus is van die skikking wat in 2017 in die Noord-Kaapse hooggeregshof bereik is nadat Solidariteit regsaksie geneem het nie, óf dat die polisie die betekenis van die betrokke Grondwet-artikel verkeerd interpreteer, sê Alana Bailey, hoof van kultuursake by AfriForum.
14 Mar 1 min

Louis en Dezzi Liebenberg staan rug 'teen die muur’

Louis Liebenberg, die omstrede diamanthandelaar, het die naweek in ‘n oproep vanuit die Kgosi Mampuru II-gevangenis in Pretoria onder meer gepleit by sy beleggers om te help met sy regkoste. 'n Vertroueling van Liebenberg het die opname aan Maroela Media bevestig en gesê hy probeer die sakeman bystaan om ‘n…
24 Dec 2024 23 min