
Nuusberig: Aanklagte teruggetrek teen 95 Libiese burgers in Witrivier
Loading player...
Die aanklagte teen 95 Libiese mans wat verlede maand by 'n onwettige militêre opleidingskamp is vanoggend in Witrivier teruggetrek.