
Vermeende renosterstroper aangekla weens belastingoortreding
Loading player...
Joseph “Big Joe” Nyalungu, wat aangekla word weens sy beweerde betrokkenheid by ‘n renosterstropingsindikaat in Mpumalanga en Limpopo, is gearresteer vir oortreding van die Wet op Belastingadministrasie.