
GWK Handel se tak in Kimberley is opgegradeer.
Loading player...
Pulane Nel Sekepe gesels met Ryno Rall, die Kimberley GWK Handelstakbestuurder, oor wat Suid-Afrikaners kan verwag van die tak en ook oor die spesiale aanbiedinge wat hulle het.