
ATKV-Drakensville bied verskeie internskap-poste aan
Loading player...
Pulane Nel-Sekepe gesels met Braam de Kock, ATKV-Drakensville se bemarkingsbestuurder oor hul verskeie internskap-poste en hoe ‘n mens aansoek vir die internskappe kan doen.