
Haakplakke met nuwe veld- en bosbrand wet
Loading player...
Vandeesweek beskou die OFM Agri Uur brande en brandgevare. Die Sake Uur se Olebogeng Motse het onlangs met PH Attorneys se Eldon Ward gesels oor haakplekke met die implementering van die opdateerde die veld- en bosbrand wet, wat onlangs bekragtig is.