Kommer hemp megaprojek is foefie

Loading player...
“Die regering het reeds miljarde rande aan die agripark projekte spandeer en steeds is daar nog niks om te wys na 12 jaar nie.”
Kommersiële bestuurder van Vrystaat Landbou, Jack Armour het sy kommer uitgespreek oor ’n hempprojek wat verlede week bekendgestel is in Springfontein.
“Om ’n mega hempprojek by die Agripark te begin is ’n mors van geld. Die hempprojek wat in 2017 in Winterton KwaZulu-Natal begin is, is nou ’n wit olifant.”
29 May 2024 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Bloemskou saalperdprogram weer topklas

Johan Gunter gesels met George Aldrich, president van die SA saalperd genootskap oor vanjaar se kampioenskappe by Bloemskou. Hy praat ook met visie-president Koekie de Villiers…
24 Apr 2AM 5 min

Vol landbouprogram by Bloemskou 2025

Johan Gunter gesels met Elmarie Prinsloo, HUB van Bloemskou oor wat skougangers kan verwag by die landbou afdeling en oor al die eerstes by vanjaar se skou…
23 Apr 2AM 5 min