
Polisieminister in Kanyamazane vir Imbizo oor geweldsmisdaad
Loading player...
Die minister van Polisie, Bheki Cele, lei vandag ‘n Imbizo teen geweldsgebaseerde en ernstige misdaad in Kanyamazane buite Mbombela. Imbizo Ya Madoda wil gesprek bevorder met mans in die area om oplossings te vind vir maatskaplike probleme wat dikwels misdaad dryf. Dit vind by Kanyamazane-stadion plaas. Die nasionale woordvoerder van die SAPD, Lirandzu Themba: