In hierdie week se episode van Kopskuif gesels ons met Floris Voges, ’n sanger-liedjieskrywer van Bellville, Kaapstad, en finalis van Taalgenoot se Ruk en Rym. Floris deel die storie agter sy debuutalbum Paradysstof, wat tussen Augustus 2024 en Januarie 2025 vrygestel is en reeds meer as 100 000 strome op…
Wat beteken dit werklik om ligtheid in onsself en ander te kweek? In hierdie insiggewende episode van Kopskuif gesels aanbieder Mercia Eksteen met Yolanda Grobler, ’n kenner in persoonlike groei en emosionele welstand, oor hoe ons innerlike vreugde en veerkragtigheid kan aanvuur.
Goeie maniere is soos ’n geheime sous – dit maak alles beter! In hierdie aansteklike episode van Kopskuif gesels Lizette van Huyssteen, kundige en stigter van die Practica Program, oor die krag van beleefdheid en hoe om dit van jongs af aan te leer. Tussen “asseblief” en “dankie” lê ’n…
Luister na ‘n insigryke gesprek oor geestesgesondheid, emosionele veerkragtigheid, en die krag van positiewe emosies met Elizta du Plessis, ‘n ervare arbeidsterapeut by Mondia Corporate Care. In hierdie episode van Kopskuif deel Elizta waardevolle wenke oor hoe om emosionele welstand te bevorder, die rol van lag en selfdeernis, en praktiese…
Op 15 Maart gesels Shemoné Bokhary, ‘n ma en vroeëkinderontwikkelingspesialis, op Kopskuif. Die bevordering van vroeëkinderontwikkeling is vir Shemoné van kardinale belang. Sy gesels hieroor en vertel ook meer oor die Dagbreek Sentrum vir outisme in Vredenburg. ‘n Wyse man het eendag gesê dat die verskil tussen wat ons doen…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.