
Rudi Nagel - Hier, Daar of nog 'n Hele Ent Verder die Bosse in
Loading player...
Vandag se 'boom' vra: Is jy ook 'n boom herder? Die Ente leer ons ook dat ons kan wortel skiet. Swerwers, toeriste, nomade, pelgrims en ander reisigers vind hulle toevlug en tuiskoms by ons Veilige Bergvesting.