
#DieGROOTBrekfis Dozi - Toe die engel aan die water raak.
Loading player...
Dozi het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor sy nuwe enkelsnit saam met Nadine "Toe die engel aan die water raak" en ook gesels oor sy planne om weer die land vol te toer na 10 jaar. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.