Raakvatters deel raad op plattelandkongres

Loading player...
Hoe maak ons seker dat plattelandse gemeenskappe nie net oorleef nie, maar ook floreer?
Meer as 60 sleuteldeelnemers sit eersdaags koppe bymekaar op NAMPO Park buite Bothaville in die Vrystaat om te besin oor die lot van Suid-Afrika se landelike gebiede wat talle uitdagings ervaar.
Die ‘Oplossings vir Suid-Afrika se platteland’ kongres, aangebied deur Landbou Weekblad en Senwes vind op 20 en 21 Februarie 2024 plaas.
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Senwes hoofuitvoerende beampte, Francoid Strydom.
8 Feb 2024 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

What's new in Farmer's Weekly - 2 May Edition

Sindira Chetty, digital editor of Farmer’s Weekly, shares highlights of the latest edition, now in store. You can read more online at farmersweekly.co.za and follow them on social media.
25 Apr 12AM 2 min

Boemskou 2025: Kleinvee

Johan Gunter gesels met John Melville, president van Bloemskou en ook voorsitter van die kleinvee-afdeling oor wat hulle verwagting is en wat skougangers kan verwag.
25 Apr 12AM 3 min

Skaapbestuur: rooijakkalsgedrag

Johan Gunter gesels oudergewoonte op ‘n Vrydag skaapbestuur met OVK se John Melville. Vandag hoor ons oor die gedrag van ‘n rooijakkals…
25 Apr 12AM 3 min