Lucille May - Wees dapper

Loading player...
Deuteronomium 31:6: “Hou moed en wees dapper. Moenie bang wees nie... want die Here julle God gaan saam met julle.”
1 Feb 2024 11PM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Lucio Basson - MATTEUS 28:6

Hy is nie hier nie, want Hy is opgewek uit die dood, presies soos Hy gesê het. Kom kyk, hier het sy liggaam gelê. MATTEUS 28:6 NLV
20 Apr 11PM 1 min

Rouchelle Liedemann - JOHANNES 3:16

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. JOHANNES 3:16 AFR53
17 Apr 11PM 2 min

Mariette Loubser - MATTHÉÜS 26:75

En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween. MATTHÉÜS 26:75 AFR53
16 Apr 11PM 2 min

Gretha Wiid - MATTHÉÜS 26:39

En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil. MATTHÉÜS 26:39 AFR53
15 Apr 11PM 3 min