Radio Tygerberg 104FM Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Kragbron I Jou daaglikse inspirasie

Daagliks het ons 'n inspirasie boodskap wat aansluit by ons Kragbron teksvers om jou te inspireer.
Daily English South Africa Religion & Spirituality · Christianity
749 Episodes
1 – 20

Peter Kotze - ROMEINE 8:11

En as die Gees van Hom wat Jesus uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. ROMEINE 8:11 AFR53
23 Apr 11PM 1 min

Gretha Wiid - LUKAS 24:32

En hulle sê vir mekaar: Was ons hart nie brandende in ons toe Hy met ons op die pad gepraat en vir ons die Skrifte uitgelê het nie? LUKAS 24:32 AFR53
22 Apr 11PM 3 min

Erastus Beukes - JOHANNES 11:25

Jesus het vir haar gesê: “Ek is die opstanding en die lewe. Wie in My glo, sal lewe, al sterf hy ook. JOHANNES 11:25 NLV
21 Apr 11PM 2 min

Lucio Basson - MATTEUS 28:6

Hy is nie hier nie, want Hy is opgewek uit die dood, presies soos Hy gesê het. Kom kyk, hier het sy liggaam gelê. MATTEUS 28:6 NLV
20 Apr 11PM 1 min

Rouchelle Liedemann - JOHANNES 3:16

Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. JOHANNES 3:16 AFR53
17 Apr 11PM 2 min

Mariette Loubser - MATTHÉÜS 26:75

En dadelik het die haan gekraai, en Petrus het die woord van Jesus onthou wat Hy vir hom gesê het: Voor die haan kraai, sal jy My drie maal verloën. En hy het buitentoe gegaan en bitterlik geween. MATTHÉÜS 26:75 AFR53
16 Apr 11PM 2 min

Gretha Wiid - MATTHÉÜS 26:39

En Hy het 'n bietjie verder gegaan en op sy aangesig geval en gebid en gesê: My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker by My verbygaan; nogtans nie soos Ek wil nie, maar soos U wil. MATTHÉÜS 26:39 AFR53
15 Apr 11PM 3 min

Henry Pike - LUKAS 19:10

Want die Seun van die mens het gekom om te soek en te red wat verlore was. LUKAS 19:10 AFR53
13 Apr 11PM 2 min

Liomee Vosloo - MARKUS 10:14

Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van God. MARKUS 10:14 AFR53
10 Apr 11PM 1 min

Erastus Beukes - MATTHÉÜS 9:36

En toe Hy die skare sien, het Hy innig jammer gevoel vir hulle, omdat hulle moeg en uitgeput was, soos skape wat geen herder het nie. MATTHÉÜS 9:36 AFR53
8 Apr 11PM 2 min

Lucio Basson - TITUS 2:13

Terwyl ons die salige hoop en die verskyning van die heerlikheid verwag van die grote God en ons Verlosser, Jesus Christus. TITUS 2:13 AFR53
7 Apr 11PM 1 min

Gretha Wiid - HEBREËRS 6:19

Hierdie vooruitsig is soos ’n betroubare en stewige anker – ’n anker wat onbeweeglik vasgemaak is in die Allerheiligste van die hemelse heiligdom, net agter die binneste gordyn. HEBREËRS 6:19 NLV
6 Apr 11PM 3 min

Henry Pike - ROMEINE 5:5

En hierdie toekomsverwagting sal ons nie teleurstel nie, want ons weet hoe lief God ons het. ROMEINE 5:5 NLV
2 Apr 11PM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 42:12

Wat buig jy jou neer, o my siel, en wat is jy onrustig in my? Hoop op God, want ek sal Hom nog loof — die verlossing van my aangesig en my God! PSALMS 42:12 AFR53
1 Apr 11PM 1 min

Mariette Loubser - JEREMIA 29:11

Want Ék weet watter gedagtes Ek aangaande julle koester, spreek die Here, gedagtes van vrede en nie van onheil nie, om julle 'n hoopvolle toekoms te gee. JEREMIA 29:11 AFR53
31 Mar 11PM 1 min

Clement Martin - SPREUKE 4:23

Bewaak jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe. SPREUKE 4:23 AFR53
30 Mar 11PM 1 min
1 – 20