
Regte van grondeienaars met komende verkiesings
Loading player...
Hans-Jurie Moolman, bekende regskundige, gesels vandag oor die regte van grondeienaars, met die komende verkiesings en besoeke van politieke partye aan plase.