
#DieGROOTBrekfis Layton Beard AA - Paraffien in Diesel
Loading player...
Layton Beard van die AA het op #DieGROOTBrekfis met Ruben en Charonike gesels oor die Paraffien wat in Diesels gevind is by verskeie vulstasies in die land. Luister gerus weer hier as jy dit gemis het.