#DieGROOTBrekfis Marius Botha - Bela Wetgewing

Loading player...
Marius Botha het op #DieGROOTBrekfis by Ruben en Charonike kom inloer om te gesels oor die uitdaging wat skole in die gesig staar en ook die Bela wetgewing. Luister gerus weer as jy dit gemis het.

Jy kan nog voor 31 Januarie kommentaar lewer op die BELA wetgewing en kan ingedien word by: belabill@parliament.gov.za
16 Jan 2024 Afrikaans South Africa Entertainment News · Comedy

Other recent episodes