
Episode 1_Wat moet ek doen met my bonus? (spaar, skuld afbetaal, spandeer)
Loading player...
Wat moet ek doen met my jaarlikse bonus - spaar, skuld afbetaal of kan ek dit gebruik om myself te bederf? In hierdie episode gee Johann Louw, 'n besigheidseienaar raad oor hoe jy beter finansiële besluite kan neem. Benescke Janse van Rensburg is die aanbieder.