
Ons praat geld met Benescke Janse van Rensburg en Johann Louw
Ons praat geld is 'n praktiese podcast-reeks om jou geldfiks en gesond te kry. Johann Louw is 'n geoktrooieerde rekenmeester met besighede in Suid-Afrika en in die buiteland. Hy het ’n passie om die man op straat te help om beter finansiële besluite te neem.