
Psalm 23:3 - Hy verkwik my siel...en lei my...
Loading player...
Het jou siel verkwikking nodig? Het jy leiding nodig? Psalm 23:3 gee vir ons goeie beproefde advies in die verband. Mag dit vir jou tot seën wees!