Nog mense vermoor in groepsgeweld in die Laeveld
Loading player...
Drie mense is die afgelope twee dae in voorvalle van groepsgeweld in die Laeveld vermoor.
Volgens die polisiewoordvoerder, Kolonel Donald Mdhluli, is ‘n 18-jarige gister in Hectorspruit gestenig terwyl twee mans Sondag lewend aan die brand gesteek is in Blok C naby Tonga.