Erediens - 29 Oktober 2023
Loading player...
Prediker: Nadia Muller
Teks: 2 Petrus 1:1-15
Tema: 3rde deug: “Godliness”
Wat beteken dit? Godsvresend, Goddelike natuur, lewe wat God dien, lewe met Godsvrug.
Dit is baie meer as net 'n morele en mooi lewe leef, dit gaan oor die besef dat God se teenwoordigheid in ons lewens blywend en alomteenwoordig is. Ons dien 'n lewende en persoonlike God - hoe getuig my lewe van dit?