Psalm 23:1: Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie!

Loading player...
Wat beteken hierdie vers vir jou? Het jy al ooit 'herderloos' gevoel? Dalk gebeur daar tans iets in jou lewe wat jou laat twyfel in mense...miskien het jy nog nie die Here as jou persoonlike Herder aangeneem nie? Die goeie nuus is, dit is nooit te laat om dié kosbare en kragtige realiteit as jou eie vas te maak in jou lewe nie...Die HERE is JOU Herder...jy kán SY Herdershart vertrou. In Hom sal NIKS jou ontbreek nie...maak Hom jou PERSOONLIKE HERDER, vandag nog, en vertrou op Hom vir jou leiding.
26 Oct 2023 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Ps 87 - O Jerusalem!

Müller en Arno Claassens gesels oor Ps 87 - 'n kort psalm oor Jerusalem - die stad van God
3 Apr 47 min