
Openbare toeskouergebiede vir Wêreldbeker-eindstryd aangekondig
Loading player...
Die Mpumalanga Departement van Kultuur, Sport en Ontspanning het drie openbare besigtigingsgebiede toegewys vir Saterdagaand se Wêreldbeker-eindstryd tussen die Springbokke en die All Blacks. Dit is in Schoemansdal, ermelo en Siyabuswa. Die geskiedkundige ontmoeting, die eerste sedert 1995, sal ook bepaal watter span eerste 'n vierde Wêreldbeker-titel wen. Sibusiso Nkosi van die departement: