
Buscor wen President se toekenning by KLCBT-toekennings
Loading player...
Die wenners van die gesogte jaarlikse Kruger Laeveld Kamer vir Sake en Toerisme (KLCBT)-toekennings is Vrydagaand tydens ‘n spog-gala-geleentheid aangewys. Vanjaar is die gesogte President se Toekenning aan Buscor uitgeloof. Linda Grimbeek, operasionele bestuurder van die KLCBT, sê dié toekenning is vir 'n instansie waarsonder jy die Laeveld glad nie kan indink nie, omdat sy bydrae so groot is.