
KRAGBRON I HY GEE MOED I GRETHA WIID
Loading player...
2 Korintiërs 1:3: “Aan God, die Vader van ons Here Jesus Christus, kom al die lof toe! Hy is die Vader wat Hom ontferm en die God wat in elke omstandigheid moed gee.”