
Bloulig rowers 'n kommerwekkende tendens
Loading player...
Bloulig-rowers wat veral Mosambiekse karre teiken, is 'n kommerwekkende tendens wat onlangs sy kop uitgesteek het in die Laeveld.
Frank Swanepoel van Hi-Tech Sekuriteit beskryf dit as iets wat moeilik is om hok te slaan.
Frank Swanepoel van Hi-Tech Sekuriteit beskryf dit as iets wat moeilik is om hok te slaan.