Skool vir mense met downsindroom eersdaags in die Laeveld
Loading player...
Club 21 beplan om in 2024 'n skool vir mense met downsindroom in Mbombela te open.
Hulle et reeds vier skole landwyd. Skoolhoof, Amanda Fourie, sê dit is vir baba' so jonk as drie maande oud en almal ouer. Sy voeg by elkeen het spesiale talente en baie om hul gemeenskappe te bied.