
Mpumalanga LUR bring hulde aan onderwysers
Loading player...
Die LUR vir onderwys in Mpumalanga, Bonakele Majuba, het vandag op Internasionale Onderwysersdag, sy dank uitgespreek teenoor alle onderwysers. Hy het by die 2023 Nasionale Onderwyserstoekennings met die media gepraat. Hy sê onderwys is die Moeder van alle beroepe en moedig jongmense aan om dit as beroep te volg.