
Mbombela verligtingskema vir behoeftige huishoudings
Loading player...
Mbombela het hul verligtingskema vir behoeftige huishoudings bekendgestel. Dit bied hulp vir huishoudings op hul erfbelasting sowel as dienste soos vullisverwydering. Behoeftige huishoudings kwalifiseer ook om maandeliks 50 eenhede elektrisiteit gratis te kry. Cynthia Brown van Mbombela-munisipaliteit verduidelik hoe om aansoek te doen in enige van die 45 wyke in die munisipale area.