
Nuusberig: Twee lede van Witrivier-blitspatrollie aangekeer, een voortvlugtig
Loading player...
‘n Lid van die Witrivier-blitspatrollie word deur die polisie gesoek na twee van sy kollegas aangekeer is in verband met wapens.