
LUR op missie om matrikulante te motiveer
Loading player...
Die LUR vir onderwys, Bonakele Majuba, sit vandag sy motiveringstoer voort by skole wat verlede jaar nie ‘n 70-persent matriekslaagsyfer kon behaal nie.
Hy besoek Moses Mnisi Sekondêr in Bosbokrand om matrikulante van sewe skole aan te moedig om hul volle potensiaal tydens die eindeksamen te bereik.
Hy besoek Moses Mnisi Sekondêr in Bosbokrand om matrikulante van sewe skole aan te moedig om hul volle potensiaal tydens die eindeksamen te bereik.